Perisos
Ek het gekom sodat julle die lewe kan hê, en dit in oorvloed (Joh 10:10)

Perisos Raad van Leiers



Die Perisos Bestuurs (Ouderlinge) Raad bestaan uit:

Herman du Toit – Leraar en Herder

Rudolph de Beer – Voorsitter / Kinderbediening

Morne Volker – Finansies / Uitreiking

Anneke Claasen – Sang en Musiek / Organisasie

Matthew Fox – Gasvryheidsbediening